[Facts] Re: Anneza; ik en Danaugh komen uit Nederland, dus het Nederlands is wat anders dan het Afrikaans, moeilijker ook.....
by anneza (guest)
10/25/2002, 1:17 AM
As julle ouens met Afrikaans sukkel, dink 'n bietjie hoe Nederlands vir ons moet lyk ... !
Ek vind altyd as ek Nederlands lees dat die meeste van die teks redelik maklik is, maar skielik is dit asof ek iets lees uit 'n ander wereld - ek weet letterlik nie wat aangaan nie. En dan is dit weer reg in die volgende paragraaf. Vreemd, maar lekker!